Mayotte

Departement Mayotte
Département de Mayotte (Frans)
Vlag van Mayotte Wapen van Mayotte
Vlag Wapen
Nasionale leuse: Liberté, égalité, fraternité
(Frans vir: "Vryheid, Gelykheid, Broederskap")
Volkslied: Marseillaise
Ligging van Mayotte
Hoofstad Mamoudzou

12°47′S 45°14′O / 12.783°S 45.233°O / -12.783; 45.233

Grootste stad Mamoudzou
Amptelike tale Frans
Regering
Franse president
• President van die
territoriale Vergadering
• Prefek
Oorsese département
Emmanuel Macron

Daniel Zaïdani
Jacques Witkowski
Onafhanklikheid
Franse oorsese département
• Gekoop deur Frankryk
• Referendums oor
bande met Frankryk
• Departementele kollektiwiteit
• Oorsese kollektiwiteit
• Oorsese department en regio
• Buitenste streek


1843

1974, 1976, 2009
2001
2003
31 Maart 2011
1 Januarie 2014
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
374 km2  (185ste)
144 myl2
0,4
Bevolking
 - 2012-sensus
 - Digtheid
 
212 645[1]
569 / km2 (21ste)
1 473 / myl2
BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2009-skatting

$1,91 miljard[2]
€1,37 miljard[2]
$9 766[2]
€7 012[2]

Geldeenheid Euro (€) (EUR)
Tydsone
 - Somertyd
(UTC+3)
nie toegepas nie (UTC+3)
Internet-TLD .yt
Skakelkode +262

Mayotte (Comoraans: Mahoré) is 'n eiland en oorsese département (département d'outre-mer, of DOM) van Frankryk aan die noordelike punt van die Mosambiekkanaal in die Indiese Oseaan, tussen noordelike Madagaskar en noordelike Mosambiek, met 'n oppervlak van 374 vierkante kilometer en 'n bevolking van 212 645. Die gebied is geografies deel van die Comore-eilande, maar nie polities nie. Dit staan ook as Mahoré bekend, veral onder voorstaanders vir die insluiting daarvan in die Unie van Comore.

Kaart van Mayotte
Posseël van die koloniale tydperk
Die see naby Mamoudzou
'n Uitsig oor Sada met 'n moskee in die agtergrond

Soos ander oorsese Franse gebiede is Mayotte ook een van die 27 régions van Frankryk met 'n status soortgelyk aan dié van die metropolitaanse Frankryk op die Europese vasteland. Mayotte maak sedert 31 Maart 2011 deel uit van die Euro-gebied en sedert 1 Januarie 2014 van die Europese Unie.

  1. (fr) INSEE, Regering van Frankryk. "212 600 habitants à Mayotte en 2012 – La population augmente toujours fortement" [212 600 inwoners in Mayotte in 2012 – Die bevolking neem steeds sterk toe] (PDF). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Desember 2018. Besoek op 2 September 2014.
  2. 2,0 2,1 2,2 2,3 (fr) "Produit intérieur brut à Mayotte en 2009 : Une croissance dynamique mais un retard à rattraper" [Bruto binnelandse produk in Mayotte in 2009: dinamiese groei, maar 'n vertraging om in te haal]. INSEE. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Desember 2018. Besoek op 2 September 2014.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search